Pietersburg Laerskool Suid – Afrikaans Primary School in Polokwane,. Die Onderrig-, Opvoeding- en Leer van ons Verbondskinders binne die Christelike Aard en karakter van ons skool. Die bemagtiging van ons leerlinge op so ‘n wyse dat hulle alle vaardighede,vermoëns, tegnieke en inligting verwerf wat hulle nodig mag hê tot hul eie voordeel, maar ook in belang en voordeel van die breë gemeenskap.

Physical Address
52 Voortrekker StreetPolokwane
0700
Products & Services
● Educational Institutions● Schools & Polokwane/Seshego
● Pre-schools
Map: